Millennium is gestig in 2019 deur die 3 Baard broers, Christiaan, Hendré & Morné
Hul eerste album “Ewigheid” is vrygestel in Augustus 2021. Met reuse sukses het Millennium twee musiek video’s laat opneem van “Ewigheid” en “Maak my Heel” wat tans op die kassie vertoon.
TICKETS NOW AVAILABLE. | R50
TICKET INCLUDE ALL LIVE MUSIC SHOWS FROM 3 PM ON FRIDAY 27 SEPT 2024
10:00 | The Main Music Stage open |
15:00 – 17:00 | Jared Prior |
17:00 – 20:00 | Gerrie West |
20:00 – 21:00 | Millennium Band |